Die Konsertina

ZAR50
0 ratings

n Dokumenter oor die geskiedenis van die konsertina. 

Die geskiedenis van die konsertina is n baie opwindende verhaal. Dit word vertel deur die bekende radio-persoonlikheid, Fonnie Du Plooy. 

In die dokumenter stel ons bekend, vir die eerste keer in geskiedenis, en op film, Steven Dickenson, die huidige vervaardiger van die alombekende Wheatstone konsertina in Engeland. Ons reis deur Suid-Afrika en Engeland, ons gesels met kenners oor die instrument. Die dokumenter is verfilm oor n tydperk van 10 jaar en sluit ook in, die bekendste Suid Afrikaanse konsertina bouers. 

Reis saam en ervaar die nostalgie van die konsertina.

Vervaardig deur Brilliant Films

Jaco van Deventer

Pay

Please make selection Rent or Buy

n Verhaal oor die Konsertina
Size
877 MB
Duration
23 minutes
Resolution
480p
Copy product URL
ZAR50

Die Konsertina

0 ratings
Pay